Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTEUR TIM ROBBINS
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
LARISKA KNOETZE OOR HAAR VERLOOFDE, JOE SERVANTES
FLITSVRAE: HERMAN KLEINHANS
OM WEER TE BEGIN • IN HA AR NUWE BOEK VERTEL RACHEL KOLISI EINDELIK VAN DIE SWAAR PAD VOOR ENNÁ HAAR EGSKEIDING VAN DIE SPRINGBOK-KAPTEIN
‘EK HET HOOP GEKIES’ • Dit het as ’n nare griep begin, maar toe verander sy lewe in ’n oogwink, en nou is hy verlam
’N LEWE WAT NIE WAG NIE • Sy leef met ’n seldsame genetiese toestand wat haar liggaam aanhoudend uitdaag – maar tog pak sy die lewe met oorgawe en moed
MY PA VS MY DOOD • Sy’t besluit op genadedood, maar toe probeer haar pa dit in die hof keer – en nou verdeel die saak hulle landgenote
’N SPIERTIER VIR DIERE • Hy pak sy saak by die horings – letterlik. Boonop is dié wildveearts se hart van goud en sy spiere van staal. G’n wonder die internet swymel nie
DAAR’S SWEM, EN DAAR’S SWÉM • Verbeel jou jy swem van Johannesburg af Kaapstad toe – dís wat doen. Maklik is dit nie, maar dubbel en dwars die moeite werd
EVEREST-SWENDELSPUL • ’n Bedrogspul speel hom in Nepal af, met meer as 300 nagemaakte noodgevalle van bergklimmers wat versekeraars reeds miljoene dollars uit die sak gejaag het
Geure uit INDIË • Smul aan GEURIGE GEREGTE propvol van die AROMA wat so ONWEERSTAANBAAR Indies is
KLEUR SPEL • Kameelkleur bring sagtheid, olyfkleur is aards en vars, en donker wynrooi gee diepte. Saam sorg dié trio vir ’n stylvolle voorkoms sonder om te lyk of jy té hard probeer
MET OPE ARMS • Maak seker jy beheer reuke en sweet, en voorkom donker vlekke en ingroeihare sodat jou onderarms glad, egalig en gemaklik bly
WINTERWEELDE • Plant dié plante nou vir ’n wintertuin vol pragtige kleur
HOE VIER ONS LESERS PAASTYD DIÉ JAAR?
HOE JONK IS JOU BREIN? • Ontdek leefstylveranderinge wat jou geestelik skerp kan help bly
KRY SÓ ’N GROTER STUDIELENING • As jy besef jou studentelening gaan nie al jou uitgawes dek nie, kan jy aansoek doen om ’n hoër leninglimiet vir die tweede helfte van die jaar. Hier is wat jy moet weet
WEG MET MIERE
JOU STERRE
Die bewaarder • Sy dogter neul al jare lank hy moet tot rus kom, maar vir Elias is sy werk by die ligtoring ’n roeping
’n Boek van wonderwerke
Nuut om te stroom
BEELDSPRAAK
Kyk voor dit wyk • Moenie dié flieks en reekse op Showmax misloop nie
Wilde en wulpse dansmusiek
LAG JOU SLAP VIR DIE MEVROU
HUISgenotjies
HARRY STYLES
RAAISELS
Kambodjaanse grotte onthul ryk verskeidenheid spesies
DIE SPESIES
ELDERS IN DIE WÊRELD
MUSKETIER SE BEENDERE NÁ 350 JAAR GEVIND
Medisynedeurbraak bring hoop
BALLINGSKAP • Die Nederlandse woord “bannen” beteken om iets of iemand te verbied of te verban. Iemand wat in ballingskap is, word gedwing om buite sy eie land te leef.
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS
VYF VINNIGE VRAE
Die buite-stander-tjener
Hippokrates • Leer meer oor die ‘vader van die geneeskunde’
ROBOTCHIRURGIE • Met robotchirurgie kan dokters operasies hoogs akkuraat uitvoer en selfs op mense duisende kilometers ver...