Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
MY STORIE • Pa, ’n man van min woorde
WENBRIEF • Eindelik weer water in oorvloed
DIT KOS NIKS OM MEDEMENSLIK TE WEES NIE
SKRYF AAN ONS • E-pos hgnbrief@huisgenoot.com. Briewe moenie langer as 200 woorde wees nie. Menings wat hier gelug word, is nie noodwendig dié van die redaksie nie. Die skrywer van die wenbrief kry R300.
Editorial
DIS EK, CÉZANNE • Toe Huisgenoot begin navraag doen oor waar Cézanne Visser haar deesdae bevind, het sy self van haar laat hoor
ADV. BARBIE EN DR. NANDI
WAAR IS DIRK PRINSLOO?
VAN FLENTERS TOT INSPIRASIE OP WIELE • Die fietsryer Grant Lottering se hart het twee keer gaan staan ná ’n gruongeluk in die Italiaanse Alpe. Hy vertel ons van daardie terugslag en hoe hy dit in iets positief omskep het
’N MUUUSA TALENT • Dit klink onwaarskynlik. ’n Danser met een been wat op krukke in Britain’s Got Talent dans en die beoordelaars oorrompel – dis Suid-Afrika se eie Musa Motha
ONS SKAKEL DIE LIGTE AAN & AF • Huisgenoot besoek Eskom se beheersentrum waarvandaan beurtkrag toegepas word – en ontmoet die span wat dit doen
OM TE GROET – EN TE GROEI • Sy het ’n lang pad gestap na selfaanvaarding, maar is vandag ’n rolmodel vir vroue op hul pad na selfvertroue. Jill Levenberg praat oor haar reis
’N NUWE LEWE NÁ NARSIS • Ná haar boek oor haar lewe saam met haar eksman het sy geluk en liefde gevind. Sy vertel hoe alles vir haar verander het
BEURTKRAGBREKERS • Hierdie MAKLIKE GEREGTE word in een PAN of SKOTTEL BEREI – ideaal om jou deur die KRAGONDERBREKINGS te help.
BLY WARM! • Klop die koue met langmoutops, knooptruie, baadjies en jasse
HANDE IN DIE HARE • Ons kyk na die jongste modes wat golwe maak in haarsorg
’N TRUI OM OP TE VERTROU • Net die regte trui om te dra as jy ’n bedrywige lewe lei en net so gemaklik om in te ontspan
SWAK GEWOONTES KAN SOMS GOED WEES VIR JOU • Jy hoef nie altyd teen jou nare geite wal te gooi nie – soms kan hulle selfs jou geheime wapen wees!
HOE GAAN DIT MET DIE HELD IN JOU HUIS?
BESPAAR SÓ OP JOU VERSEKERINGSPREMIE
Heidi Mollentze • Die aktrise dra vele hoede en laat kykers lag in SABC2 se nuwe komedie-drama
Secret Invasion • Nick Fury is terug, en dié keer is hy die ster in Marvel se jongste gatskopreeks
SUPERHELDFEITE
Marno in die soeklig • Hy het vir ’n tyd die musiek-en vermaakwêreld verlaat, maar nou’s hy terug met mening!
Nuut op die rakke • Nuwe boeke vir jonges – een in Afrikaans geskryf en die res vertaal
Twee rooi koffiebekers • Sy kan maar net van ver af na die man en sy hond kyk, want in haar lê nog te veel seer. Seer van onthou
TV-GIDS
huisgenotjies • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bank besonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).
JOU STERRE
RAAISELS
Skokbehandeling herstel perd se hartklop
ELDERS IN DIE WÊRELD
Wetenskaplikes bou huis met babadoeke
ATRIA
16 JUNIE 1963 – WALENTINA TERESJKOWA WORD DIE EERSTE VROU IN DIE RUIMTE
DINK OF SINK
Llunr...